Emoji wat 2020 uitbeeld

Deel hierdie storie / Share this story

Baie mense beskryf 2020 as ’n chaotiese jaar, maar daar was tot onlangs geen emoji wat hierdie chaos in ’n gesigsuitdrukking kon wys nie.

Unicode Consortium, ’n internasionale groep emoji-ontwerpers, het enigiets van “o jitte” tot “ek kan dit regtig nie glo nie” op dié emoji uitgebeeld. Dit is ’n gesig met spirale vir oë.

Die nuwe emoji is wel goedgekeur, maar sal na verwagting eers van volgende jaar af op slimfone ingesluit word.

Volg Find-it hier.