September 28, 2020

Weer vir vandag

KIMBERLEY – ‘n Minimum van 6°C en ‘n maksimum van 24°C word vir vandag in Kimberley voorspel.

Dit sal vanoggend koel wees en teen die middag warmer word. Onthou vanoggend ‘n ligte baadjie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: