Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 13 616 positiewe gevalle, waarvan 10 412 van die virus genees is. Daar is dus 3 026 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 176.



