Louis Vuitton se R16 000 masker

Deel hierdie storie / Share this story

Louis Vuitton het hulle modebewustes verras met hulle stylvolle en beskermende masker wat jou teen Covid-19 en sonstrale beskerm.

Die skild verander van lig na donker in sonlig om draers teen UV-strale te beskerm. Dit bevat goue knoppies waarop Louis Vuitton se monogram gegraveer is en ‘n elastiese kopband waarop die monogram ook verskyn. Die skerm kan ook opgeslaan word en as ‘n klassieke pet gedra word.

Volg Find-it hier.