‘Geen meer maskers’ sê groep mense

Deel hierdie storie / Share this story

’n Groep mense het besluit dat om ’n masker tydens die Covid-19-pandemie te dra, nie verder verpligtend behoort te wees nie.

Die groep mense beplan om op 15 September nie meer maskers te dra nie.

“Genoeg is genoeg. Ons, die mense, het besluit dat maskers nie meer verpligtend behoort te wees nie. Met of sonder die regering se goedkeuring,” lui die Facebook-inskrywing.

Foto: Skermgreep