Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 12 407 positiewe gevalle, waarvan 9 075 van die virus genees is. Daar is dus 3 180 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 150.



