Die EFF het vandag weer al drie Clicks-winkels in Kimberley besoek om te verseker geen besigheid word gedoen nie.
Wag vir die uitspraak
Die EFF is tans by die Clicks in die Diamond Pavillion-mall. Hulle het gevind van die werknemers is in die winkel en die EFF-lede is tans besig om met die bestuurder te onderhandel.
“Die ander twee Clicks-winkels het saamgewerk en die winkels gesluit. Ons het geen verdere inligting oor die saak nie en wag vir die uitspraak op die hofsaak,” sê ‘n lid van die EFF.
Volg FInd-it hier.



