Kort jy ‘n nuwe foon? Wat van die LG Velvet 4G vir slegs R499 per maand met Cell C?
Vir hierdie aanbod besoek jou naaste Cell C tak by die Noord-Kaap mall, New Park centre en Kuruman mall.
Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.



