Daar is niks so mooi soos ’n tuin wat oorloop met pragtige blomme nie. Hul aanloklike aromas en helder kleure is die perfekte manier om die seisoen te vier. Mens kan ook trots wees wanneer jy vars groente uit jou eie tuin kan oes.
Hier is ’n paar bekende blomme- en groentesoorte wat jy hierdie lente moet plant:
Tamaties

Rissies

Waatlemoen

Basiliekruid

Kamille

Dianthus

Petunia

African Daisy

Alyssum

Bokbaaivygie




