Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 11 313 positiewe gevalle, waarvan 7 526 van die virus genees is. Daar is dus 3 651 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 134.



