AD- Find It Auctions – kom kyk wat ons het!

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT Auctions hou hulle vierde veiling hierdie komende week op 9 en 10 September. Die veiling open om 10:00 Woensdag 9 September en sluit 15:00 Donderdag 10 September.

Opsoek na iets om jou te help vir fiks word? Daar is ‘n ‘skudmasjien’ en oefen-toebehore. Benodig jy ‘n lessenaar? Dit is op veiling!

Klik hier en gaan kyk wat ons het: www.finditauctions.co.za

Onthou om te registreer voor jy aan die veiling kan deelneem. Registreer sommer nou hier (highlight hier met die registrasie-blad se link)