The Rock en gesin toets positief

Deel hierdie storie / Share this story

The Rock, Dwayne Johnson, het in ’n video op Instagram bekendgemaak hy en sy hele gesin het Covid-19 opgedoen.

Hy, sy vrou Lauren (35) en hulle twee dogters, Jasmine (4) en Tiana (2) het twee en ’n half weke gelede by goeie vriende aangesteek. The Rock het op sosiale media herken dit is nog die moeilikste ding wat hy moes verduur het. Hy vergelyk dit en sê dit voel erger as om beseer te word, of uit jou blyplek geskop te word of platsak te wees.

Sy dogters het net ’n keelseer gehad, maar hy en sy vrou het die virus bietjie erger ervaar. Die hele familie is weer reds gesond en uit kwarantyn.

Kyk hier ’n video vanaf sy Instagram blad:

https://www.instagram.com/tv/CEppiNRlpvs/?igshid=4tpriwvd5qkg