Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 2 336 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 630 595 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 3 726 721 toetse vir die virus doen. Daar is 553 456 persone van die virus genees en 14 263 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.