Aanlyn aansoeksisteem vir 2021 nou in werking

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van onderwys het vandag vir die eerste keer die aanlyn aansoeke vir onderwys in 2021 bekendgemaak.

Die aanlyn aansoeksisteem maak dit moontlik vir ouers om van die huis af aansoek te doen om te verseker dat hul kind vir die volgende akademiese jaar geregistreer is. Die sisteem maak dit ook moontlik vir die departement om leerlinge spoedig te plaas en te verseker 2021 begin sonder haakplekke.

https://www.facebook.com/1746619872285285/posts/2758849444395651/