GAUTENG – Daar is binne 48 uur twee keer by ’n bekende diereskuiling, Animal Anti-Cruelty League, ingebreek.
Vyf rekenaars, ’n televisieskerm en ander items ter waarde van ongeveer R100 000 is gesteel. Die skuiling was nog besig om die perseel na die eerste inbraak reg te maak toe die skelms weer toeslaan.
Volg Find-It hier.



