Covid-19 in die NK: Sterftesyfer styg na 116

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 9 375 positiewe gevalle, waarvan 6 381 van die virus genees is. Daar is dus 2 876 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 116.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1113609725699846/?sfnsn=scwspmo&extid=BdLInPChkAyspZT3