Water lek al vir vier maande by skool

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Waterlek op die sypaadjie by Kimberley Junior in O’ Brienstraat lek al vir bykans vier maande.

Inwoners van die gebied het die probleem menige male aangemeld.

FiND iT het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.