Drie maniere om jou kombuis op te kikker
Om ‘n kombuis oor te doen is baie werk. Weke sonder ‘n stoof en yskas. Stof.
Hier is drie wenke om jou kombuis maklik en sonder te veel moeite op te kikker!
- Gebruik muurpapier teen die muur agter jou stoof en rondom jou vensters. Dit is maklik om self te doen en by Vermeulens Build It kan jy muurpapier volgens jou smaak bestel.
- Verf jou kassies. ‘n Nuwe laag verf kan enige kombuis soos ‘n oorgedoende dekor-projek laat lyk.
- Vervang jou ligte. As jy ‘n ou lig het wat nie meer in die mode is nie, vervang dit met ‘n modieuse lig.
Besoek Vermeulens Build It dié naweek vir nog dekor-idees.



