Spoedvraat ry 227 km/h

Deel hierdie storie / Share this story

LIMPOPO – ’n Spoedvraat het Donderdag op die N1 naby Mondimolle 227 km/h in ’n 120 km/h-sone in ’n MBW X1 gery.

’n Verkeerswoordvoerder, Matome Moremi-Taueatsoala, sê die man is gearresteer op aanklag van spoedoortreding en word by ’n plaaslike polisiekantoor aangehou.

Volg Find-It hier.