Nuutste Covid-19-syfers in die Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 8 341 positiewe gevalle, waarvan 4 961 van die virus genees is. Daar is dus 3 278 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 100.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1108693869524765/?sfnsn=scwshmo&extid=3TUiEeBJK0GmXuy4