Insolvente veiling – meer as 100 items soek nuwe baas!

Deel hierdie storie / Share this story

Jy mag onder geen omstandighede 26 – 27 Augustus 2020 se veiling misloop nie. Staalkaste, kantoortoerusting, motorhysers – tot ’n forklift – is angstig op soek na nuwe eienaars.

FiND iT Auctions hanteer die insolvente veiling, so indien jy opsoek is na die winskopie van die jaar is hierdie jou geleentheid. Alle items kan besigtig word op die 25ste Augustus te Container World.

Streng terme en voorwaardes geld. ’n Terugbetaalbare R500 is betaalbaar en die veiling strek oor 2 dae, vanaf 10:00, 26 Augustus, tot 15:00, 27 Augustus 2020.  

Vir enige navrae is u welkom om vir Rudi Ferreira te skakel by 0716867200

Registreer hier op FiND iT Auctions.