Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 8 129 positiewe gevalle, waarvan 4 757 van die virus genees is. Daar is dus 3 270 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 100.



