SA Brouery se vragmotor geplunder

Deel hierdie storie / Share this story

KRUGERSDORP – Suid-Afrika is bly dat die land na vlak twee van inperking kon skuif en die drank- en sigarettewet gelig is. Alhoewel die toegewing net ‘n paar uur oud is, is die eerste vragmotor van SA Brouery reeds geplunder. Die vragmotor het eers teen drie voertuie gebots in Chamdor, Krugersdorp.

Wagte van verskeie veiligheidsfirmas was op die toneel, maar kon niks teen die massa plundelaars uitgerig kry nie.

Volg Find-It hier.