President Ramaphosa vanaand aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.

Daar is sprake dat die nasionale ramptoestand tot 15 September gaan verleng word. Daar is ook sprake dat die sigaret en drankverbod gelig gaan word.

Wat dink jy hiervan?

Kyk die regstreekse uitsending hier: