Dit is amper lentetyd by Vermeulens

Deel hierdie storie / Share this story

Dis amper lente – wie kan nie meer WAG vir die lente nie?

Besoek Vermeulens Build It die naweek vir verf, buite-teëls en blombakke om jou tuin mooi te maak.

Vermeulens Build it by Georgestraat 35-50 of bel 053 832 9666.
Die winkel in Galashewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 11400