#JerusalemaDanceChallenge oral op sosiale media

Deel hierdie storie / Share this story

Ritme of nie, Suid-Afrikaners het bymekaargekom en die bekende danspassies vir die treffer, Jeruselema, begin oefen.

76 miljoen views

Oral op sosiale media word groepe gesondheidswerkers gesien waar hulle danspassies uitvoer op die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Master KG, se jongste treffer, “Jerusalema”. Die treffer het al oor die 76 miljoen views in die eerste ag maande gekry.

In Angola het die #JerusalemaDanceChallenge begin toe groepe mense die liedjie met die aansteeklike ritme geneem het en danspassies daarvoor uitgewerk het. Hulle het dit verfilm en toe begin versprei.

Dankbaarheid

Verpleegsters en dokters het erken hulle kon met hierdie uitdaging ’n breek kon vat uit die gewoel en gewerskaf en dankbaarheid vir mekaar wys.

Klik die volgende skakels en kyk hoe Suid-Afrika saam dans:

Volg Finf It hier.