KIMBERLEY. – Dottry Media (Pty) Ltd, moedermaatskappy van FiND iT, FiND iT AUCTIONS en vele ander produkte, is op soek na ‘n digitale assistent.
Vereistes:
Flink en vinnig kan werk;
Goeie begrip van die digitale landskap in Suid-Afrika;
Moet vinnig kan leer;
Geldige rybewys;
Matriek;
Passievol en fluks.
Aansoeke:
Stuur jou CV, met ‘n dekbrief, aan [email protected]. As jy binne twee weke nie terugvoering ontvang het nie, kan jy aanneem jou aansoek is onsuksesvol.



