Iris Apfel, die Amerikaanse besigheidsvrou, is nog een van die vroue wat ons dié Vrouemaand inspireer.
Sy is wêreldwyd bekend vir haar eklektiese styl.
Hier is 10 lewenslesse van die nou 98-jarige Iris Apfel.