Inspirasie: Ariana Huffington

Deel hierdie storie / Share this story

Ariana Huffington is een van die vroue wat ons dié Vrouemaand inspireer.

Huffington is die stigter van The Huffington Post, die voorsitter van Thrive Global en die skrywer van 15 boeke.

“But you have to do what you dream of doing even while you’re afraid.”

– Ariana Huffington

Hier is wenke van Ariana Huffington oor hoe om suksesvol te wees.

https://youtu.be/JNM5tQGIKhU