FiND iT lesers vier Vrouedag. Wie inspireer jou vandag? Kyk wat sê Charmain Roets oor haar ma.
“My ma, sy is absoluut my engel van Bo. Sy is altyd daar wanneer mens haar nodig het, al is sy siek. Sy is die sterkste vrou wat ek ken en niks is ooit vir haar moeite nie.”



