KIMBERLEY – Sanlam het Vandag 500 maskers en 500 bottels ontsmettingsmiddel aan Transnet geskenk. Die oorhandiging het om 11:00 by die Sanlam-konferensiesentrum plaasgevind.
In die foto:
Maggie Konile – Sanlam Sky
Unait Hassen – Transnet
Merissa Meyers – Sanlam
Ntuthuko Shabalala – Transnet



