Kat vermis in Beaconsfield-area

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Grys-en- wit wyfiekat, Skye, het in die Beaconsfield-area vermis geraak. Sy is gesteriliseer en het nog nooit weggeloop nie. Sy is wit met ’n grys stert en het kolle op haar kop, rug en agterbeen.

Indien jy vir Skye sien of weet waar sy is, skakel asseblief vir Chantelle by 062 804 2113.