Tukkie-student se lyk gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Stephan Nieuwoudt, die Tukkies-student wat Sondag vermis geraak het toe hy na ‘n vriend op pad was, is oorlede.

Stephan se motor is gesluit in die Botaniese Tuin in Harrismith gekry.

Carlien Hattingh, ‘n vriend van die familie, het Nieuwoudt se dood bevestig, maar wil nie kommentaar lewer nie.

“Mense kan in hierdie stadium net vir die familie bid.”

Hou FiND iT dop vir meer inligting.