Kimberley Security Solutions maak die 11de Julie hul deure oop. Hulle nooi alle installeerders om te registreer as ‘n installeerder en ‘n warm koppie koffie te geniet.
Besoek hulle winkel by 83 Longstraat. Jy kan hulle ook skakel op 081 849 1681 vir meer inligting.



