Het jy tydens die #lockdown self iets probeer doen wat jy nie normaalweg self doen nie? Soos jy eie hare gekleur, naels gedoen of wenkbroue gepluk? Dalk self iets rondom jou huis herstel? Wys ons jou #lockdown-projek, maak nie saak hoe goed of sleg dit uitgedraai het nie.



