VACANCY – Vakante pos as diensadviseur

Deel hierdie storie / Share this story

Human Auto het ‘n pos as diensadviseur nou beskikbaar.

Om vir die posisie aansoek te doen moet jy oor die volgende beskik:

  • Graad 12 of soortgelyke kwalifikasie
  • Rekenaarvaardig
  • Ondervinding as ‘n diensadviseur
  • Geldige rybewyse

Indien jy oor die vereistes voldoen maak seker jy stuur jou CV na [email protected]

Aansoeke sluit Dinsdag 7 Julie om 12 uur. Let ook asseblief daarop dat indien jy nie binne twee dae na die sluitingdatum terug hoor nie was jou aansoek onsuksesvol.