Daar was soveel grappe gemaak dat daar hierdie jaar ‘n baby boom sal wees as gevolg van die inperking. Nou ja, grap of nie. Indien jy swanger geraak het gedurende die inperking en nog nie dit aangekondig het nie, is hier woorwaar ‘n paar oulike idees om ander daarvan in te lig.
Bored Panda se website wys ons hoe. Klik hier en geniet!
https://www.boredpanda.com/quarantine-pregnancy-announcement-ideas/



