Covid-19: Nuutste syfers

Foto: TechCrunch

Die nuutste koronasyfers in Suid-Afrika is gister deur dr. Zwelini Mkhize, die minister van gesondheid, bekendgemaak.

Ná die laaste aankondiging het die aantal gevalle met 6 130 gestyg, wat beteken daar is nou ’n totaal van 144 264 Covid-19-gevalle in Suid-Afrika.

Die land se sterftesyfer staan op 2 529 en 70 614 persone is al van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne en hospitaalgroepe kon tot op hede 1 596 995 toetse vir Covid-19 doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: