Noord-Kaap Covid-19-gevalle

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg 18 gevalle van die virus in die provinsie bevestig.

Daar is nou ‘n totaal van 355 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Noord-Kaap, waarvan 128 van die virus genees is en een oorlede is. Daar is nou 165 aktiewe gevalle in die provinsie.

Hier is die geneesde gevalle per munisipaliteitsdistrik.

Frances Baard-distrik

11 – Phokwane-munisipaliteitsdistrik
35 – Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik
04 – Magareng-munisipaliteitsdistrik

Pixley ka Seme-distrik

03 – Emthanjeni-munisipaliteitsdistrik
01 – Thembelihle-munisipaliteitsdistrik
34– Umsombomvu-munisipaliteitsdistrik
11 – Renosterberg-munisipaliteitsdistrik
01 – Siyancuma-munisipaliteitsdistrik
03 – Ubuntu-munisipaliteitsdistrik

ZF Mgcawu-distrik

12 – Dawid Kruiper-munisipaliteitsdistrik
01 – Kgatelopele-munisipaliteitsdistrik
50 – Tsantsabane-munisipaliteitsdistrik
02 – Kai !Garib-munisipaliteitsdistrik

Namakwa-distrik

03 – Hantam-munisipaliteitsdistrik
02 – Karoo Hoogland-munisipaliteitsdistrik

John Taolo Gaetsewe-distrik

05 – Ga-Segonyana-munisipaliteitsdistrik
02 – Gamagara-munisipaliteitsdistrik

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: