Dis Torga se dubbele multi-fokale promosie vanaf slegs R4 999 kontant!
Jy BESPAAR soveel as R1 800!
Twee is altyd beter as een – en Torga verskaf nou presies dít met ons nuwe, verdubbelde inisiatief waarin ons jou GRATIS gepolariseerde lense aanbied
Kry een gemaklike multi-fokale bril met ‘n klassieke raam – en ‘n tweede multi-fokale een met gratis gepolariseerde lense om die son mee weg te keer
By Torga is daar geen tussengangers nie, slegs uitmuntende waarde. Ons gebruik die jongste Duitse-presisie lens-tegnologie
Hierdie promosie kan met ‘n vriend gedeel word



