Beloning vir vermiste hond

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Prinses, ’n worshondtefie, het gisteraand in die Cassandra-area vermis geraak.

Daar is ’n R5 000.00 beloning vir die persoon wat haar veilig aan haar eienaars terugbesorg.

Indien jy weet waar sy is of enige inligting het, kontak asb vir Fanus Hanekom by 079 192 2822 of vir Leeaan Hanekom by 072 860 4890.