Covid-19: Nuutste syfers in die Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is nou ‘n totaal van 211 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Noord-Kaap, waarvan 62 van die virus genees is en een oorlede is. Twee gevalle is ook verkeerdelik aan die Noord-Kaap toegedig asook een persoon wat binnekort na die Noord-Kaap geskuif sal word. Daar is dus 145 aktiewe gevalle in die provinsie.

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg ses gevalle van die virus in die provinsie bevestig.  

Frances Baard-distrik 

10 – Phokwane-munisipaliteitsdistrik 

24 – Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik 

03 – Magareng-munisipaliteitsdistrik 

Pixley ka Seme-distrik 

01 – Emthanjeni-munisipaliteitsdistrik 

01 – Thembelihle-munisipaliteitsdistrik 

01 – Umsombomvu-munisipaliteitsdistrik 

09 – Renosterberg-munisipaliteitsdistrik 

ZF Mgcawu-distrik 

03 – Dawid Kruiper-munisipaliteitsdistrik 

01 – Kgatelopele-munisipaliteitsdistrik 

01 – Tsantsabane-munisipaliteitsdistrik 

01 – Kai !Garib-munisipaliteitsdistrik 

Namakwa-distrik 

03 – Hantam-munisipaliteitsdistrik 

John Taolo Gaetsewe-distrik 

02 – Ga-Segonyana-munisipaliteitsdistrik 

02 – Gamagara-munisipaliteitsdistrik