As jy Afrikaans is en Engels moet praat

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy as Afrikaansspekende al ooit jouself fisies en emosioneel voorberei vir ‘n oproep wat jy in Engels moes maak, en dan sê jy in elk geval die verkeerde ding? Kyk hierdie snaakse video deur Jeanri le Grange.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1032779577137068/