‘n Gevestigde sekuriteitsmaatskappy in Kimberley is opsoek na ‘n alarmtegnikus. Die persoon moet so spoedig as moontlik kan begin.
Vereistes:
- SIRA geregistreerd
- Geldige rybewyse
- Sober gewoontes
Verantwoordelikhede:
- Installering van alarms
- Instandhouding van alarms
- Moet bereid wees om reaksie ook te doen
Salaris is onderhandelbaar
Stuur jou CV na [email protected]



