September 16, 2021

Oudste tabakwinkel in SA maak toe weens Covid-19

Sturks-tabakwinkel, die oudste van sy soort in Suid-Afrika, moes hulle deure sluit weens die verbod op die verkoop van tabakprodukte tydens die nasionale inperking.

Dié winkel het op 31 Mei 2020 op hulle Facebook-bladsy bekend gemaak hulle deure gaan sluit, maar dat hulle steeds diens vir hulle lojale klante na die inperking sal bied. “Ons verhuis, maar sal ons lojale klante na afloop van die grendeltyd bedien.”

Sturks is in 1793 gestig. Die winkel in Kaapstad verkoop al vir die afgelope 226 jaar sigarette, tabak, verskeie tabakprodukte en -toebehore.

Lees meer of FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *