AD – Cell C het data op die “All in one” pakket verdubbel

Deel hierdie storie / Share this story

Cell C het besluit om hulle data te verdubbel op die “All in one” pakkette. Jy kan nou 2-gig data, 90 Cell C minute en 45 enige-netwerk minute ontvang vir slegs R95.

Maak seker jy besoek hulle tak by North-Cape mall, Newpark sentrum en Kuruman Mall.

Bel hulle ook op 084 828 0319 of klik HIER