Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, spreek na verwagting vanaand om 18:00 Suid-Afrikaners toe oor die gereedheid van die skole in die land om op die vasgestelde datums te heropen.
Hou die skakel dop vir die regstreekse uitsending.