Dis wanneer skole begin vir ander grade

Deel hierdie storie / Share this story

Angie Motshekga, minister van onderwys, het die planne vir ander grade wat moet teruggaan skool toe, bekend gemaak. Datums is in die Staatskoerant gepubliseer.

Die datums is soos volg:

1 Junie, 2020: gr. 7, gr. 12

6 Julie, 2020: gr. R, gr. 3, gr. 6, gr. 10, gr. 11

3 Augustus, 2020: gr. 4, gr. 5, gr. 8, gr. 9

*Noord-Kaap se gr. 7′ en gr. 12’s begin eers 8 Junie, 2020.

Hier is die volledige dokument: