Griekwa-rugbyspeler verwelkom eerstelingTania SmithMay 26, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Die bekende Griekwa-rugbyspeler, Sias Koen,en sy vrou Wilné het ’n babadogtertjie ryker geword. Die babatjie is die paartjie se eersteling. Tafel Lager Griekwas het gister die paartjie op hulle Facebook-bladsy gelukgewens. https://www.facebook.com/187644694637229/posts/2857068534361485/?substory_index=0 Previous Post AD – Human Auto vat jou op ‘n onvergeetlike avontuur Next Post Kimberliet oor die sigaretverbod