Geblokte drein in BeaconsfieldFiND iT SpanMay 25, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Ockie Fourie, DA-raadslid, sê daar is ’n drein op die hoek van Studystraat in Beaconsfieeld wat geblok is en oorloop. Volgens hom loop die drein al vanaf 19 Mei oor en die saak is aan die munisipaliteit oorgegee. Previous Post Vioolgeluide vanuit die Outeniekwa-berge Next Post Gebarste pyp in Klisserville